DeurJohané Neilson
FotoâsFrancois Oberholster
1
3
2
4
Bessie-bederf
Fransevlatert
Genoeg vir 1 tert
Bereidingstyd: 20 minute plus weektyd
Baktyd: 35â45 minute
Oondtemperatuur: 180°C
- 400g van een of meer van die
volgende: pruime frambose vye en
kersies (nektariens en appelkose werk
ook goed) - 30ml likeur soos Kirsch of
brandewyn*- 15ml botter sag
- 15ml strooisuiker
- versiersuiker en dikroom of
roomys vir voorsit
BESLAG
- versiersuiker en dikroom of
- 15ml strooisuiker
- 15ml botter sag
- 3 ekstragroot eiers
- 1 eiergeel
- 250ml room
- 200ml melk
- 90g (160ml) koekmeel
- 7ml bakpoeier
- 105g (125ml) strooisuiker
- knippie seesout
- As jy nie alkohol wil gebruik
nie week die vrugte in 15 ml
rooswater.
- As jy nie alkohol wil gebruik
- knippie seesout
- 105g (125ml) strooisuiker
3 Maak die beslagKlits die eiers room en melk saam en hou eenkant. Sif nou
die meel bakpoeier strooisuiker en seesout saam. Klits die vloeistof geleidelik
by die droë bestanddele tot ân gladde beslag vorm.
4 Giet die beslag oor die vrugte en bak vir 35â45 minute of tot opgepof en hier
en daar ligbruin. Sif die versiersuiker oor en sit voor met ân lepel dikroom of
roomys.
1 Meng al die vrugte en week dit vir ân uur in die likeur.
2 Smeer ân ronde oondbak met die sagte botter en strooi die suiker eweredig oor die bodem.
Versprei die vrugte in ân eweredige laag bo-op. Voorverhit die oond.
Die Franse vlatertclafoutislyk op die oog af na ân deftige plan met
sagtevrugte en bessies â maar dis baie eenvoudig om te berei.
kos stap vir stap
Bykomstighede
Le Creuset (021 300 1779 lecreuset.co.za)