Dis in die detail
Melissa meen as dit by rakke kom
moet jy goed beplan wat jy daarop wil
uitstal voor jy hulle laat maak. Dink
ook oor hoe hoog die rakke moet wees
en hoe jy by als gaan bykom. Die rakke
is wit geverf vir ân vars voorkoms en
kry elke paar jaar ân nuwe leksel verf
om dit netjies te hou.
Dis in die detail
ÆÅ©LJÍÅ¶ÄÆÅ¶ÆÆÅÄŬޯŵÄÅ¬ÄÆÅÆÍÆÅ½Å½ÆDÄŝůÆÄÍÅÆÍÅ¶ÆÆµÅÅÇÄÄÅįŽŶŽŶÆÄÄįŝÅŬÍ
Sy het ân industriële suigwaaier bo die moderne Aga-stoof met sy
gasplate en elektriese oond laat installeer wat die lug na buite blaas.