Tuis. 10

(Tuis.) #1
Die eerste ding wat jou opval as jy by Melissa
en Mark van Hoogstraaten se kombuis instap is
hoeveel werk- en kuierplek daar is – nie net ’n groot
eiland en kombuistafel met riempiestoele nie maar
ook ’n gemaklike rusbank en groot kaggel. En hier is
natuurlik altyd iets lekkers om te eet – Melissa en Mark is
immers die eienaars van Melissa’s die gewilde kos-huisware-
en-geskenkwinkel.

Dis regtig ’n plek waar ons gehaltetyd


saam deurbring waar ons almal bymekaar


kan wees terwyl ons kook werk en ontspan.



  • Melissa


Oktober 2017 tuis 53


KOMBUIS # 3


Ougoed is hougoed

Free download pdf