KOMBUIS# 5
Opânnbbeegggrroottiinnggg
Zirk en Charné Kay het dié kombuis in hul huis in Vierlanden
Durbanville reeds in 2008 gebou â op ân baie knap begroting. Zirk ân
argitek het alles self gedoen. âOns wou ân deli-gevoel met los meubels
skep. Al die kaste kan dus rondgeskuif word indien nodigâ vertel hy.
âDaar moes plek wees vir boeke oop rakke vir daaglikse gebruiksware en
ook vir mooigoed.â
ân Moet was ân groot eiland waarom hulle kon kuier â in hulle geval
ontwerp rondom die losstaande stoof. ân Besliste nee was enigiets
âflashyâ en harde of koue oppervlakke soos graniet.
âOns hou van houtâ vertel Zirk. âDie werkvlakke is sommer ook ons
kapplanke. Ons is glad nie bekommerd oor merke op die blaaie nie. Dit
sal ander mense dalk pla maar vir ons gee dit karakter.â
[DIE AFWERKING]
Muur- en kaskleur
Plascon Eyelit
VloereϮϮരŵŵͲÆÅ½Å¶ÅͲÄŶͲ
ůŽÄĨͲÄÄŶŶÄÅÅ½ÆµÆÆÅ¯ÄŶŬÄ
ÇÄÆÇÅÆÅÄÇįčů
Die kombuis van sowat 16 m²
vorm deel van die oopplan-
eetkamer waar Zirk en Charné
graag vriende onthaal. ân
Ingeboude kaggel hou die vertrek
gesellig warm in die winter.
Dis in die detail
ÅÄϯdžϬÍεരŵͲÄÅůÄŶÄÅÆ
ÇÄÄůÄŽÄůÅÅÍÄŶÄÇÄŶÆÄÅÄ
ÆÆÅ½Å½Ä¨ÍÅÆµÅÆÇÄÆÄůŽŽŬÄÅÄ
ŵÅŬÆÅ½ÅŽůĨŽŽŶÄÇįŽŶÄÄÆ
ÄÅÄÄůÄÄÅŶÅÄÄÅ½ÆµÅÆÍ