Oktober 2017 tuis 59
ân Werkbank word as koffiestasie ingespan met houtkratte op die
onderste rak. Die fotoraam het Zirk van ân ou agterdeur gemaak.
Houtkratte van Mica
Die kas op wiele â nou bêreplek
vir borde en glase â was eers Zirk
se âkantoorâ en het sy bouplanne
lêers en rekenaar gehuisves.
KONTAK Zirk Kay Architecture 082 851 6723 zirkkay.co.za
Dis in die detail
ŽƵÆÅ¬ÆÄÆ©ÄÇįŶįũÅÄÆÆÄÆÍÅÆ
ÄÄ¡ÆÄÆÅ¯ÄŬÇůůŽÄŶÆÄÄŶÄÄŬÅŽÄÄÍ
As jy hulle pols oor wat hulle die meeste van hul kombuis geniet is dit
die feit dat dit ân lekker leefruimte is en nie uit ân katalogus kom nie.