Tuis. 10

(Tuis.) #1

MILESTONE KITCHENS KOMPETISIE


Een gelukkige leser kan R50 000


se Milestone Kitchens-eenhede


van hul keuse losslaan!


WEN


D


room jy van ’n nuwe kombuis? Met ons
Kitchen Heroes-kompetisie geborg deur
Milestone Kitchens kan jy jou kombuis
regruk – met die kaste van jou keuse!
Om ’n kombuis te ontwerp is ’n baie
persoonlike proses en dis heeltemal te verstane
as jy in ag neem dat dit die plek is waar jy die
meeste van jou tyd sal wil deurbring. Mense
kook eet én kuier immers in hul kombuise.
Dalk het die kombuis van jou drome ’n
massiewe eiland in die middel. Of miskien wou
jy nog altyd ’n laboratoriumwasbak gehad het. Of
wat van ’n elegante koskas in die styl en kleur
van jou keuse?
Jou droom kan waar word. Volg net dié
maklike stappe:

SKRYF SO IN


  • Gaan na milestonekitchens.co.za en kies uit
    hul produkreeks jou gunsteling-eenheid
    waarrondom jy jou droomkombuis sal ontwerp.
    Maak ’n nota van die eenheid se naam en die
    styl wat jy verkies.

  • Neem nou ’n foto van jou eie kombuis en
    vertel ons in hoogstens 150 woorde hoekom jy
    wil opknap. Onthou om die naam en styl vanjou
    gunsteling-eenheid (hetsy ’n koskas eiland
    wasbakkas – wat ook al) in te sluit.

  • Stuur vir ons jou inskrywing per e-pos na
    [email protected].
    Prys sluit aflewering uit; sien ons kompetisiereëls
    op bladsy 127.


SLUITINGSDATUM30 November 2017

+Die top-3 inskrywings aangewys deur Silvia


Miles die eienaar van Milestone Kitchens
ontvang elkeen ’n kombuisontwerp gegrond op
hul gunsteling-item. Ons wys dit later inTuis.









Milestone Kitchens het ’n trotse verbintenis met
Smeg en verkoop die firma se hele reeks toestelle.

Milestone Kitchens het ’n trotse verbintenis met Franke en
verkoop die firma se hele reeks wasbakke en toebehore.

French Flair Nina-eiland vanaf R39 800

French Flair-
koskas vanaf
R10 560

Swedish Style-koffiekas
met plek vir mikrogolfoond
vanaf R10 586

Nuut!


Swedish Style Infinity-eenheid
vanaf R3 880

Swedish Style Deluxe-hoekkas
met drom vanaf R16 397

Swedish Style-potlaaikas
met twee eetgereilaaie vanaf R7 520

AGTERKANT

VOORKANT

Nuut!


Nuut!


Nuut!


Nuut!


Las nog eenhede na hartelus aan!

Free download pdf