Dié kas is nie net
nuttig nie dis
mooi ook!
lapdeure
MAAK âN KAS
MET
Projeknotas
- Laat saag al die stukke hout pasklaar by
jou houthandelaar en vra hulle om ook die
gate vir die skarniere te boor. - Skuur jou planke vooraf.
- Onthou om gidsgaatjies te boor.
- Gebruik houtklampe om jou taak te
vergemaklik.
DeurDeon de Goede
FotoâsFrancois Oberholster
StileringMarian van Wyk
PROJEKGIDS
Harde werk6/10
Vaardigheidsvlak5/10
Tyd nodig2 tot 3 uur
Kosteminder as
R1 000: hout skroewe
en skarniere (lap en
verf uitgesluit)
Deon de Goede
Coca-Cola-stoel van
Chisel & Chalk