Tuis. 10

(Tuis.) #1

Oktober 2017 tuis 65


doen dit self


Wat jy nodig het



  • 22 x 69 mm- geskaafde dennehout soos volg gesaag:
    vier 1 300 mm-lengtes en
    ses 350 mm-lengtes (deurrame)

  • 15 m lap van jou keuse

  • lint • materiaalgom • kabinetskaniere

  • een pakkie 6 mm x 50 mm-spaanderbordskroewe

  • een pakkie 6 mm x 40 mm-spaanderbordskroewe

  • een pakkie 8 mm x 30 mm-spaanderbordskroewe

  • een pakkie 8 mm x 16 mm-spaanderbordskroewe

  • twaalf rakstutte

  • handvatsel en verf of vernis (opsioneel)


GEREEDSKAP


  • koordlose boor 3 mm- en
    48 mm-boorpunt

  • figuursaag

  • potlood

  • maatband

  • winkelhaak

  • houtklampe

  • 10 mm-plaatboor

  • maskeerband

  • kramgeweer

  • houtvuller


1


1 Meet en merk die twee 1 400 x 300 mm-kantpanele (sien skets 1)
en saag hulle met die figuursaag uit. Skroef die 964 x 300 mm-
bo- en -onderkant tussen die kantpanele vas. Plaas die hele
struktuur oor die 1 264 x 964 mm-rugkant en skroef dit van buite af
daaraan vas met die 6 mm x 40 mm-skroewe.

2 Draai die kas op sy kant en skroef die 22 x 44 x 1 400 mm-buiteraamdele (gelyk met die rande
en oor die pote) aan die kaskante vas; skroef die 215 mm- dwars buiteraamdele bo en onder
tussen bogenoemde vas. Vul die skroefgate met houtvuller en laat dit goed droog word. >>

SO MAAK JY

INKOPIELYS


  • 18 mm-laaghout soos volg gesaag:
    twee 1 400 x 300 mm (kantpanele)
    twee 964 x 300 mm (bo- en onderkant)
    een 1 264 x 964 mm (rugkant)
    een 1 050 x 350 mm (blad)
    drie 964 x 275 mm (rakke)

  • 22 x 44 mm- geskaafde dennehout
    soos volg gesaag:
    vier 1 400 mm-lengtes en
    vier 215 mm-lengtes (buiteraam)
    twee 80 mm (handvatsels)


2


Skets 1

Rugkant

Free download pdf