Tuis. 10

(Tuis.) #1

5


8


10


(^67)
9 Skroef ’n rolwiel aan elke poot
vas met 3 mm x 20 mm-skroewe.
10 Lym die pote aan die onderste
kort rand van die panele vas
sowat 150 mm van elke kant;
druk vas terwyl die gom droog
word.
VERSKAFFER
Xanita021 852 0606 xanita.com
8 Gebruik die houtlym en lym ’n
Xanita-blokkie tussen twee
houtblokkies vas. Maak ses sulke
pote. Klamp dit vir ongeveer ’n
uur vas tot die lym droog is.
Vir die pote (opsioneel)
6 Saag ’n 44 mm-strook uit die oorblywende Xanita-reghoek.
Meet en merk ses 50 mm-intervalle op die Xanita-strook. Meet
en merk ook twaalf 150 mm-intervalle op die dennehoutplank.
7 Klamp die hout aan jou werkblad vas en saag die twaalf
pootdele af met die figuursaag (jy kan nou die gewone lem
gebruik). Saag ook die ses blokkies uit die Xanita-strook.
4
4 Saag nou al die negatiewe ruimtes versigtig met die
figuursaag uit. Skuur die rande agterna glad.
5 Sit die skerms aan mekaar vas met die skarniere.
Posisioneer een 400 mm van bo af en een 400 mm van onder
af. Onthou om een paar skarniere aan die “voor”-kant en een
paar aan die “agter”-kant van die skerm vas te skroef sodat
die verdeler soos ’n konsertina kan opvou.
Wenk Gebruik ’n klein figuursaaglem vir die patroon;
dit werk makliker om al die kurwes.
9
70 tuis Oktober 2017
doen dit self

Free download pdf