Tuis. 10

(Tuis.) #1

Diéskattigediereisgereed


virdienuweseisoen!


Saamgestel deur Beatrice Moore-
Nöthnagel (en haar beagle Frodo)

Diere-


Gesoutemodel
Lara is altyd gereed om te poseer as
iemand ’n kamera te voorskyn bring.


  • Karen Ellis Bloemfontein


Waar’sdaaikrap?
Die stadsbrak Max hou sy lyf speurder by Glenmore-
strand in Port Edward! –Karen van Biljon Pretoria

Nagsê!
Micha is uitgedos in
haar nagklere en reg om
in te kruip. –Natasha
van Rheede George

Uitsoos
’nkers
Felix het ’n lag dag agter die rug.


  • Trudie du Plessis Parys


Nuut op die mark!
Die bioafbreekbare en herbruikbare
Sticky Pawz (R275 vir ’n stel van
vier apetslife.co.za) is die beste
beskermende sokkies vir jou hond.
Dis beskikbaar in sewe verskillende
groottes en het nie kussinkies onder
nie sodat jou hond ook die grond
onder sy pote kan voel; dit bied
beskerming teen gladde vloere
warm sypaadjies veluitslag op
die voetkussinkies infeksies ná ’n
operasie chemikalieë op grasperke
sout vloeibare chloried sneeu
vuurmiere modder en klei.

raad

Free download pdf