Deur die
blare
Die Persiese katjie
Saartjie skrik wakker ná
haar slapie. âNerie van
Rhyn Rustenburg
Stuur jou vrae na [email protected]
Tuisgebakte happies
Letitia Mason van Johannesburg skryf
Ek bederf my honde graag met koekies en
verkies tuisgemaaktes bo dié in die winkel.
Is daar ân eenvoudige resep wat nie
preserveermiddelsbevat nie?
Ilze Fourie van
Rogueâs Pawsome Bakery
antwoord Ek bederf
graag my Staffordshire-
bulterriërs Rogue en
Drago met koekies en
ander happies. Maar Drago
het onlangs ân allergiese
reaksie op sekere kosse ontwikkel â hy het
begin jeuk en was nie ân gelukkige brak nie.
Tydens opleiding word Drago beloon met
kouhappies as deel van die proses van
positiewe versterking en nadat sy allergieë sy
opleiding begin beïnvloed het het ek ander
resepte begin beproef.
Dit was ân uitdaging om ân kombinasie te
kry wat smaaklik en veilig is om te eet. Ná ân
paar probeerslae het ek besluit op ân
kombinasie van klapperolie en grondboontjie-
botter. Klapperolie is goed vir jou troeteldiere
se vel en pels en die bietjie wat ek byvoeg
bring verligting vir Drago se gejeuk.
Die resep hieronder is Drago en Rogue se
gunsteling-kombinasie â jy
kan dit in die yskas of
vrieskas bêre.
Bestanddele
- 500 g volkoringmeel
- 100 g hawermout
- 2 eiers
- ½ koppie growwe
grondboontjiebotter
(maak seker dit bevat
nie xilitol nie â dis giftig
vir diere) - 2 eetlepels klapperolie (ongegeur)
Metode
1 Meng die meel hawermout eiers en
grondboontjiebotter.
2 Los die klapperolie in warm water op.
3 Roer dit by die meelmengsel in.
4 Roer koue water by tot dit ân stywe
deeg vorm.
5 Rol die deeg uit en sny vorms van jou
keuse uit.
6 Bak in ân voorverhitte oond teen 180 °C vir
sowat 25 minute of tot bros.
KONTAK roguespawsomebakery.co.za
V&A
WEN!
Die eienaars van die diere wie se fotoâs hier verskyn wen ân Interior Futon vir
honde of ân Kitty Castle vir katte van Wagworld (wagworld.co.za). Albei
produkte is by voorste veearts- en troeteldierwinkels te kry. Die Interior Futon se stylvolle
ontwerp sal jou huis se dekor perfek komplementeer én ân salige nagrus vir jou honde-
kind bied. Die Kitty Castle is ân goeie plek vir Kiets om haar koninkryk te bespied of ân
heerlike middagslapie te geniet. Stuur jou fotoâs (minstens 2MB elk) en volledige
kontak besonderhede na [email protected]â dalk is jou dieremaat ook ân wenner!
Sien ons kompetisiereëls op bladsy 127.
R a g b D a h
Kul jou
hier ...
ân Mens kan Tessa
amper miskyk waar sy
op die Nguni-vel lê.
- Monica Dawson
Port Elizabeth
Trots Suid-Afrikaans!
Rhyn Rustenburg
Oktober 2017 tuis 79