Tuis. 10

(Tuis.) #1
’n Robertson Winery-geskenkpak ter waarde van R1 500!
Beplan jy jou volgende somervakansie? Robertson Winery Lightly Sparkling Sauvignon Blanc en
Lightly Sparkling Pinot Noir Rosé is net wat jy kort vir ’n heerlike kuier. “Innervigorating” is hoe hulle dié
verkwiklike wyne beskryf. Die RW Lightly Sparkling Sauvignon Blanc is vars en verfrissend met die geure van
grenadella en spanspek terwyl die RW Lightly Sparkling Pinot Noir Rosé spog met geure van aarbei en
waatlemoen. Dié vonkelwyne sal die sintuie op ’n somersdag streel – en is op hul lekkerste saam met vriende
en goeie geselskap. Vir nog inligting besoek robertsonwinery.co.za; volg hulle ook op Facebook en Twitter en
deel jou RW-oomblikke.Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die wyngeskenkpak ter waarde
vanR1 500!Sien ons kompetisiereëls op bladsy 127.

WEN!


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 31 Oktober 2017 na Tuis-blokraai #107 Posbus 1802 Kaapstad 8000
of skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected].
Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................

blokraai #107 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


82 tuis Oktober 2017

Free download pdf