Diegeheime bestanddeel in
Petleyâsisdatdaargeen geheime in
hulbestanddeleisnie!
Vir die wortelpuree
- 2 groot wortels geskil en
in dun skywe gesny - 1 groot prei gewas en gekap
- 30 ml botter
- 30 ml crème fraîche
- sout na smaak
METODE
Kook die beesstert
1 Verhit die olie oor matige hitte en braai die
beesstert tot oraloor bruin; doen dit in
sarsies sodat die vleis karamelliseer en nie
stoom nie.
2 Haal die vleis uit en braai die ui. Geur met
sout en peper en voeg nog olie by indien
nodig. Braai die ui tot bruin; voeg die
seldery wortel en knoffel by en kook tot sag.
3 Voeg die kruie tamatiepasta en rooiwyn
by en laat prut tot die wyn ingekook het.
4 Kap die sultanas rofweg en gooi dit in
die pot saam met die water waarin dit
geweek het. Gooi die aftreksel en water
by draai die hitte effens laer en laat die
pot (met die deksel op) liggies prut vir
twee en ân half uur of tot die vleis van die
been begin afval.
5 Haal die deksel af en kook vir nog
30 minute sodat die vloeistof effens
inkook.
Maak die wortelpuree
1 Sitdie wortels prei en botter in ân pot
en bedek net-net met water. Laat prut oor
matige tot lae hitte tot die wortels sag is
en al die water verdamp het.
2 Sit die gaar bestanddele in ân voedsel-
verwerker met die crème fraîche en pols
om ân gladde sous te maak. Geur liggies
met sout en sit voor met die stadig
gekookte beesstert en organiese baba-
slaaiblare met slaaisous.
RESEP # 2
CLEM EN NESSIE
Clem ân sjef op ÅįŶŽŽŶdÅ¾ÆÆÄÆÆ het ook by
die Kaapstadse Hotelskool gestudeer en sy
ĮůޯŽĮÄÅÆÍÍ&ŽŬƵÆÅ½ÆÅ¬ÇÄŝůÄÅÆÄŽŬÇÄÅ¶ÆÆÄÅÆÍ
ÄŶŵŽÄŶÅÄũŽƵÄÅÆÆÄÆÄÅŶÅÄÇÅŬŬÄůÄŵÄÄŬ
nie.â Nes haar mensepa kuier die vier jaar
oue Skotse terriër Nessie graag in die
kombuis veral as haar gunsteling Petleyâs
Gourmet Meaty Meals op die spyskaart is!
Die gesin eet
Stadig gekookte
beesstert
met ân wortel-en-crème fraîche-puree
BESTANDDELE
- 30 ml ekstrasuiwer olyfolie
- 1 kg beesstert
- 1 ui fyngekap
- sout en varsgemaalde swartpeper
na smaak - 1 selderystingel fyngekap
- 1 wortel geskil en fyngekap
- 4 knoffelhuisies fyngekap
- 2 lourierblare
- 1 takkie roosmaryn
- 1 takkie tiemie
- 30 ml tamatiepasta
- 250 ml rooiwyn
- ân hand vol goue sultanas
(week dit in warm water tot dit uitsit) - 500 ml beesvleis-aftreksel
- genoeg water om die bestanddele
te bedek
Met tot 50% regte vleis in elke blik is
Petleyâs laag in koolhidrate en ryk aan
ÆÆÅ½ÆÄÅ¢ÄŶÍÅÆÄÄÇÄÆÅÄÄŶŬƵŶÆÅµÄÆÅÄÅÄÆµÆÍ²Å½Ä¨
ŬŝᵯŵÅÄÄÄůÆÅ¶ÅÄÄŶÄůŬÄÄůÅŬÇŽÆÄÆÆÄÄÅÅ
gekook sodat alle goeie olies geure en
ÇŽÄÄÅŶůÆÅ½ÇÇÄÄÄÅŽƵÇŽÆÄÍ
NessiedieSkotseterriëreetPetleyâs
rykaan Beesstert in sous
V15818 Wet 36/1947
TROTS SUID-AFRIKAANS!
Petleyâs is die snels groeiende
ÆÆÅ½ÄÆÄůÄÅįŬŽÆÍ²ÅÄŶÄÄůÆÅµÄÆÅ¬ÅŶ^ƵÅÄͲĨÆÅŬÄÍ
<ÆLJÄÅÆÄLJÇÅ½Å½ÆÆÆÄÇÅŶŬÄůÆÍ¾WÅÄŬŶWÄLJÍ^ÆÄÆÍ
ÅÄÄŬįÆÄŶDÄŬÆÅ½ÍįŽŽŬÄLJÆÄŬÄÄůŽÆÍÄŽŵͿÍ
sŽůÅWįŝÄLJÍÆÅ½Æ&ÄÄÄÄŽŽŬÍ/Å¶ÆÆÄÅÆÄŵŽĨ
dÇÅÆ©ÄÆÄLJÎWįŝÄLJÆÍŽĨÆÅÄÅ¶ÆÆÅ½ÅµÄÄůÍÄŽÍnjÄÍ
ân Swaaiende
stert
beteken jou
hondekind ish kdis
gelukkig!