Tuis. 10

(Tuis.) #1

[RIVIERKLIPPE]
Ria gebruik ’n kliptema deur die hele
tuin. “Die omgewing is ryk aan klip.
Deur van die klippe in die tuin te
gebruik maak ek dit deel van die veld
daarbuite. Danksy die rivier hier
naby het ons baie rivierklippe tot ons
beskikking. Ek het dit gebruik om
paadjies te maak wat oral deur die
tuin kronkel. Dit maak dit makliker
om by die plante in die groot
ďĞĚĚŝŶŐƐƵŝƚƚĞŬŽŵĞŶƚĞƐŝĞŶǁĂƩĞƌ
van hulle ekstra aandag nodig het.
Die klippaadjies lyk netjies en jaag
ons nie ’n onnodige klomp geld uit
die sak nie!” vertel sy.

Free download pdf