Daar is niks soos die reuk van reën op die droë aarde en van
nat grond wanneer jy daarmee werk nie. â Ria
Die roosbedding is op ân
klipmuurterras en Ria noem dit
die âverhoogâ van haar tuin.
Sy het baie van haar rose van
steggies gekweek en dit alles
hier in kleurgroepe geplant.
[AL OM DIE RANDE]
Ria gebruik laaggroeiende plante en
grasse langs die paadjies en al om die
rande van die beddings. Dit versag die
harde klip en lyk netjies en afgerond.
Sy gebruik onder meer dwerg-
mondogras (Ophiopogon japonicus
âKyotoâ) gewone mondogras
(O. japonicus) swart mondogras
(O. planiscapus âNigrescensâ) en
Acorus gramineus âOgonâ. Vir
blomme langs die paadjies plant sy
Arthropodium cirratum wat met sy
ŽŽÆÇůŽÄÄÇÅÆÄůŽŵŵÄÍŶÆÅ½ÅµÄŶÆÄÆÄ
gevoel oordra. Dit is ook ân baie goeie
snyblom. Laaggroeiende agapante
(Agapanthus) werk ook goed as
ân randplant.
Oktober 2017 tuis 93