Tuis. 10

(Tuis.) #1

Wit ‘Icebergs’ is Barrie se
gunsteling-rose. Hulle is gehard
groei maklik en blom oorvloedig
en lank. Daar is sowat 200 van dié
rose in die tuin – sy het hulle so in
oorvloed geplant omdat hulle die wit
van die huis komplementeer en die
huis met die tuin verbind.


Oktober 2017 tuis 97


lesertuin

Free download pdf