Kowie het ân kans gewaag en die aksentmuur én plafon ân laag mat swart
verf gegee â en dit lyk fantasties. Omdat die meeste van die vertrekke
taamlik groot is met hoë plafonne het Kowie donkerder kleure ingespan
om die âmure nader te bringâ en ân knus atmosfeer te skep.Verf in die kleur Thunder van
Prominent Paints; houtvloere
deur Rhoms Timberworld; mat
van Coricraft; houtkas en
eetkamertafel en -stoele
van WeylandtsSpeel-kamerDek Swembad Braai-stoepSitkamer KombuisIngangs-portaalPatioStudeerkamer- Garage Werf
GastekamerGaste-kamerSpeel-kamerGesinskamer
Slaapkamer-
BadkamerAantrek -kamerBalkonDubbel-volume- (^)
ingang
Studeerkamer-
Daktuin
Balkon
Slaapkamer
Grondvloer
Eerste vloer
Spens
Opwaskamer
Slaapkamer