Tuis. 07

(Tuis.) #1

Julie 2017 tuis 103



  • Maak seker struike en meerjariges se
    ƐƚƵƩĞŝƐŶŽŐƐƚĞǁŝŐĞŶĚĂƚďŝŶĚƐƚƌŽŬĞŶŝĞ
    ŝŶĚŝĞƐƚĞůĞŝŶƐŶLJŶŝĞ͘^ŶLJŽƵƐƚƌŽŬĞ
    ǀĞƌƐŝŐƟŐĂĨĞŶďŝŶĚŶƵǁĞƐŽƉ͛ŶĂŶĚĞƌ
    ĚĞĞůǀĂŶĚŝĞƐƚĞĞůŝŶ͛ŶƐLJĨĞƌͲΘͲǀŽƌŵ͘
    ͻ^ŶŽĞŝůĂŶŐŽĨďƌŽƐƚĂŬŬĞǀĂŶƐƚƌƵŝŬĞĞŶ
    ďŽŵĞƐŽŽƐLasiandra en Tibouchina
    ŬŽƌƚĞƌƐŽĚĂƚĚŝƚŶŝĞǁĞĞŶƐƵŐƵƐƚƵƐͲ
    ǁŝŶĚĞĂĩƌĞĞŬŶŝĞ͘
    ͻWůĂŶƚLeucospermum͕EĂƚĂůƐĞďĂĂŬŚŽƵƚ
    (Greyia sutherlandii) en Erythrina͕ǁĂƚ
    ǀŽģůƐŝŶĚŝĞǁŝŶƚĞƌĞŶǀƌŽĞģůĞŶƚĞƐĂůůŽŬ
    ŽŵĂĂŶĚŝĞŶĞŬƚĂƌƌLJŬĞďůŽŵŵĞƚĞƐŵƵů͘
    ͻsŽĞĚďůŽŵďŽůůĞĞůŬĞƚǁĞĞǁĞŬĞŵĞƚ
    ĂĚĞĐŽƵůď&ŽŽĚ͘^ŶLJĚŝĞǀĞƌůĞƉƚĞ
    ďůŽŵŵĞǀĂŶĂīŽĚŝůůĞǁĂƚǀƌŽĞŐďůŽŵĂĨ͕


ŵĂĂƌůŽƐĚŝĞƐƚĞůĞĞŶďůĂƌĞƚŽƚŚƵůůĞ
ǀĞƌŐĞĞůŚĞƚ͖ĚŝƚŚĞůƉŽŵǀŽĞĚŝŶŐƐƚŽǁǁĞ
ŽƉƚĞďŽƵǀŝƌǀŽůŐĞŶĚĞũĂĂƌƐĞďůŽŵƚLJĚ͘
ͻWůĂŶƚďůĂĚǁŝƐƐĞůĞŶĚĞĂƐĂůĞĂͲŚŝďƌŝĞĚĞŝŶ
ďŝŶŶĞůĂŶĚƐĞƚƵŝŶĞǀŝƌƚƌŽƐƐĞǁŝƚ͕ŐĞĞů͕
ƉŝĞŶŬĞŶĚŽŶŬĞƌŽƌĂŶũĞďůŽŵŵĞůĂĂƚŝŶ
ĚŝĞůĞŶƚĞ͘ƐĂůĞĂƐǀƌĂƐƵƵƌŐƌŽŶĚĞŶ
ƐƟƉƉĞůƐŬĂĚƵ͘
ͻŝĞŬůĂƐƐŝĞŬĞŬĂŵĞůŝĂ;Camellia
japonikaͿĞŶƐLJŬƵůƟǀĂƌƐůLJŬŽƉŚƵůďĞƐƚĞ
ŝŶĚŝĞǁŝŶƚĞƌ͘ŝĞƌĚŝĞĚŝŐƚĞ͕ƌĞŐŽƉƐƚƌƵŝŬĞ
ŚĞƚďůŝŶŬŐƌŽĞŶďůĂƌĞĞŶĞŶŬĞůͲŽĨĚƵďďĞůͲ
ďůŽŵŵĞŝŶ͛ŶƉƌĂŐƟŐĞƌŽƐĞƚǀŽƌŵǁĂĂƌŝŶ
ĚŝĞďůŽŵďůĂƌĞŵĞŬĂĂƌŽŽƌǀůĞƵĞů͘ŝĠŽƵ
ŐƵŶƐƚĞůŝŶŐĞŬĂŶŬŽƵĞŐŽĞĚŚĂŶƚĞĞƌ͕ŵĂĂƌ
ǀƌĂŵĞĞƌƐŬĂĚƵĂƐĂŶĚĞƌŬĂŵĞůŝĂƐ͘

Doendinge dié maand


Rosa ‘Madiba’

Beskerming en
privaatheid
In die winter wanneer kleure vervaag en die tuin
meer gestroop lyk bied immergroen plante ’n
welkome kleurinspuiting.
In kouer wintertuine sal konifere langs die
grens wind afkeer en plante beskerm. Konifere
is immergroen rypbestand en beskikbaar in
verskillende vorms – kolomme piramides of
spreidend – met groen goue of grys loof.
Heiningplante is nie net geskik vir privaatheid
of omrandings as windbeskerming en nesmaak-
plek vir voëls nie dit kan ook binne-in ’n tuin
gebruik word om een deel van ’n ander af te
baken. Geskikte opsies isAbelia grandiflora
blousyselbosEscallonia immergroen
viburnumsRhaphiolepisen Kaapse
kanferfoelie.

Blousyselbos


Ter nagedagtenis
aan Madiba

Nelson Mandela-dag word op
18 Julie gevier. Plant een (of almal!) van dié plante ter ere van hom:


  • In gematigde tuine sal die geel vorm vanStrelitzia reginae‘Mandela’s Gold’
    visuele drama bied; dis bestand teen droogte en kustoestande. Plant dit in ’n
    sonnige plek in ryk goedgedreineerde grond.

  • Rosa‘Madiba’ wat in 1996 deur Ludwig’s Roses bekendgestel is is ’n geurige
    hibried-teeroos met maroen-pienk knoppies wat in ’n diep lilapers oopmaak.

  • Die donkerpienk amper rooi blomme van dieProtea cynaroides‘Madiba’
    verskyn van Augustus tot Oktober; die plant vaar die beste in ’n oop posisie in
    volson en goedgedreineerde grond.


Groentesaadpakkies


Strelitzia ‘Mandela’s Gold’

Protea cynaroides ‘Madiba’

Die landboufirmas Laeveld Agrochem en
AgricultSURE het kragte saamgespan met ’n
saadpakkieprojek wat mense in staat stel om hul eie
groente te kweek – en moedig skole en ander
gemeenskapsgroepe aan om betrokke te raak met
die verspreiding daarvan na laeinkomstegroepe.
In die pakkies is saad twee soorte kunsmis asook
maklike aanwysings. Die winterpak (kool- beet- uie-
wortel- en raapsaad) en die somerpak (skorsie-

groenboontjie- kool- wortel- en spinasiesaad) kos
R150 elk. Voeg net water by en jy kan 100–120 kg
voedsame groente kweek op ’n lappie grond so klein
soos 15 m^2. Vir net R1 200 (vier somerpakke en vier
winterpakke) kan jy genoeg groente kweek om ’n
huishouding van ses mense vir ’n jaar te voed.
Die saadpakkies sal deur Laeveld Agrochem se
65 pakhuise landwyd versprei word. Bel Jeanette Nel
by 012 940 4398 vir nog inligting. >>

Gemeenskapsuitreik

Free download pdf