Tuis. 07

(Tuis.) #1
BronneMaak tuin saam met Keith Kirstendeur Keith Kirsten;Die Suid-Afrikaanse
Watter blom is dit? deur Kristo Pienaar; plantzafrica.com
KONTAK Flowers in the Foyer 021 887 8138 flowersinthefoyer.co.za
Blomme verskaf deur Rustenberg-wynlandgoed (021 809 1200. rustenberg.co.za)

Kamelia (Camellia japonica‘Elegans’)
Dié kamelia aard in die skaduwee en is in die winter-
maande oortrek met blomme. Kamelias se blomme val met
verloop van tyd af; los hulle net so op die grond om ’n
blomtapyt onder die struik te vorm. Kamelias is immer-
groen rypbestand en het ’n lang blomseisoen.


Tulpmagnolia (Magnoliaxsoulangeana)
Tulpmagnolias aard goed in volson en is rypbestand. Hulle
blom in die middel van die winter tot in die lente op kaal
takke wat dit net nog treffender maak. Die blare verskyn ná
blomtyd. Dit is ’n groot struik wat tot 5 m hoog groei.

Blomkweper
(Chaenomeles speciosa)
Blomkwepers is gehard en blom
van laatwinter tot in die lente op
kaal takke. Plant dit in volson.
Die struik het net snoei nodig
om die vorm te behou; al snoei
jy dit glad nie blom dit steeds
mooi. Die blomkweper is
rypbestand en bladwisselend.

Hermien sê ...
’n Kaal tak of twee is
’n moet! Dit wys dit is
winter en die bloeisel of
twee wat hul gesiggies
wys gee ’n spatsel kleur
soos dié blomkweper.


  • Helleborus (Helleborus-spp.)

  • Feetjieprimula (Primula
    malacoides)

  • Gesiggies (Viola-spp.)

  • Sneeuvlokkies (>ĞƵĐŽũƵŵĂĞƐƟǀƵŵ)

  • Suurknol (ŚĂƐŵĂŶƚŚĞŇŽƌŝďƵŶĚĂ)*

  • Vuurpyl (<ŶŝƉŚŽĮĂƉƌĂĞĐŽdž)*

    • Aalwyne (Aloe-spp.)*

    • Trots-van-Franschhoek
      (^ĞƌƌƵƌŝĂŇŽƌŝĚĂ)*

    • Aronskelk (Zantedeschia
      aethiopica)*

    • Kraanvoëlblom (Strelitzia reginae)*



    • inheems




Helleborus

Nog plante vir winterblomme
Free download pdf