Tuis. 07

(Tuis.) #1

  • 500 g botterskorsieblokkies

  • 5 ml heuning

  • 45 ml olyfolie

  • sowat 45 ml balsemiekasyn

  • 100 g kersietamaties
    gehalveer

  • 200 g spekrepe gekap

    • 100 ml gemengde
      pampoen- sonneblom-
      en sesamsaad

    • 250 ml koeskoes
      gestoom tot gaar

    • 90 g roket

    • granaatpitte vir garnering




Spek-en-botterskorsieslaai
Onder R90 • Genoeg vir 4–6
Bereidingstyd: 35 minute • Gaarmaaktyd: 30 minute


  • 30 ml olie

  • 4 hoenderborsies in
    repe gesny

  • sowat 60 ml pruimsous

  • 30 ml sesamsaad

  • 500 g roerbraaigroente
    (kies murgpampoentjies
    kool soetrissies wortel
    broccoli en blomkool)

    • sowat 25 ml piekel-
      gemmer

    • 60 ml grondboontjies
      gekap

    • 60 ml vars koljander

    • 250 ml bruinrys
      gaargekook

    • sojasous vir voorsit




Hoenderroerbraaimetpruimsous
Onder R115 • Genoeg vir 4
Bereidingstyd: 20 minute • Gaarmaaktyd: 15 minute

1 Meng 15 ml olie deur die hoender en geur met sout en
peper. Braai in ’n dikboompan tot goudbruin oraloor en
amper gaar. Voeg die pruimsous en sesamsaad by en braai
tot deurgaar en gekaramelliseer. Verwyder van die hitte.
2 Roerbraai die groente in die res van die olie tot gaar maar
steeds bros. Meng die gaar hoender deur die groente saam
met die gemmer grondboontjies en koljander. Sit warm voor
op bruinrys met sojasous na smaak.

1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Meng die botterskorsie met die
heuning die helfte van die olie en die helfte van die asyn. Geur met
sout en peper en rooster vir sowat 20 minute of tot gaar. Voeg die
tamaties by en oondrooster nog ’n paar minute tot die groente hier
en daar ’n swart randjie kry.
2 Verhit die res van die olie in ’n pan en braai die spek tot bros skep
uit maar behou enige vet; rooster nou die sade daarin.
3 Vir voorsitMeng die groente spek sade koeskoes en roket. Drup
die orige balsemiekasyn oor en strooi ’n paar granaatpitte bo-oor.

S


DeurJohané Neilson
Foto’sFrancois Oberholster

S i i t!


Kos is


op die tafel


Piekelgemmer is nie net


vir soesji nie – dit kikker


dié gereg heerlik op!


118 tuis Julie 2017

Free download pdf