Tuis. 07

(Tuis.) #1

124 tuis Julie 2017


Sit skop in jou winteretes – en moenie


die rooiwyn vergeet nie!


Food
&
kos

Deur Johané Neilson • Foto’s: Ed O’Riley
Quintin Mills en verskaf

drank


Deel met ’n vriend
Workshop 55 in Parktown-Noord bied ’n
nteressante eet-ervaring – vir R240 kry jy ’n
keuse van drie tapas-styl happies deur die sjef
Alex Webber (ekstra geregte kos R70 elk). Die
elegante seisoenale eetgoed word aangebied
saam met voortreflike drankies in ’n rustige
atmosfeer en met Lounge 55 langsaan (ons
dink die pienk Christian Lacroix-plakpapier is
fantasties!) is daar goeie rede om vroeg op te
daag vir ’n drankie met strelende jazz en
rustige Kubaanse musiek in die agtergrond.
Sien meer by workshop55.co.za.

Die handgemaakte
hout-bykomstighede in
ons hoofkosstorie op
bladsy 110 kom van Ark
Workshop op Wolseley.
Elke stuk is uniek en
weerspieël die natu
prag en karakter va
houtgrein; beso
arkworkshop.co
en sien self!

NOAG SE MOSES!

Twee in een
Die Tea Forte Kati Tea Maker van
keramiek het dubbelwande en ’n
ingieter van vlekvrye staal (335 ml;
R449 yuppiechef.com). Dié
oulike teepot en koppie in een
maak dit doodmaklik om
losblaartee te brou; dis in ’n
verskeidenheid pragtige

D
W
in
k A e s a d

Die nuwe
All Gold
Skweezi-
konfytreeks
(R2399
voorste klein-
handelaars) vra
net ’n drukkie
om hul bekende
lekkerte te deel!
Sien allgold.co.za.

Bok-bok! Kabrita se kits-bokmelkpoeier is
voedsaam en verteer maklik wat dit ’n goeie alternatief
maak vir jou daaglikse suiwelinname. Dis beskikbaar by
takke van Dis-Chem Pharmacy Wellness Warehouse en
Baby City landwyd. Besoek kabrita.co.za.

Net ’n drukkie!


errrrrr aa

uurlike
an die
ek
.za

verskeidenheid pragtige
ontwer y.y

ou o
Helder glasteepot
met verwyderbare
ingieter R425
woolworths.co.za
Free download pdf