Tuis. 07

(Tuis.) #1
Kombuis
IsoBoard bied jou nie net ‘n
hoekwaliteit -insolasie wat nie vog
absorbeer nie maar is ook ‘n uitstekende
keuse omdat dit nie vlamverspreiding
ondersteun nie en dus veiligheid ook
bevorder.

IsoBoard is ‘n veeldoelige isolasie wat Suid-Afrikaanse huiseienaars vertrou vir talle aanwendings.
IsoBoard bied aan jou nie net puik isolasie wat dwarsdeur die huis kan gebruik word nie maar
ook kragbesparings vir die leeftyd van jou gebou.

ZERO


ODP


Badkamer
IsoBoard is hoogs vogvloei-weerstandig en
kan dus gewas word soos nodig. IsoBoard is
ook geskik vir gebruik in areas met hoë
humiditeit aanwendings soos badkamers
en kombuise waar dit puik insolering verskaf
en swamgroei voorkom.

Leefareas
As een van die maklikste en ook mees
koste-effektiewe insolasieprodukte om
te installeer en met beproefde oplossings
vir beide nuwe en bestaande geboue
is IsoBoard die beste oplossing vir
gemaklike leefareas dwarsdeur die jaar.

Doen-dit-self-isolering in drie stappe:


Meet twee keer en sny een keer
(Maar dit weet jy al klaar!)

Meet die IsoBoard muur tot muur om
oor die plafonlatte te pas en sny met
‘n matmes of ‘n figuursaag.

1 23


Veiligen vinnig vas

Versprei 5ml druppels Isoglue 200mm
uit mekaar uit op die plafonlatte.
Gom die IsoBoard stewig vas en skroef
die plafonhakies in.

Die laaste bietjie

Meet en sny jou kroonlys en gebruik
Isoglue om hulle teen jou nuwe isolasie
te plak vir ‘n pragtige afwerking. Jy kan
dan beide verf om jou droom afwerking
te bereik terwyl jy ‘n gemaklike en
geïsoleerde huis geniet.

Neem beheer van jou huis se


temperatuur met doen-dit-self-isolering.


Afmetings:
Lengtes tot 8m
Diktes tot 80mm
Standaard wydte van 600mm

Afmetings en afwerkings:
Bordrandprofiel:
Tong en groef kante
Afwerkings:
IsoPine afgeskuinste rand
of vierkante rand.

Gauteng 012 653 8204 | Wes-Kaap 021 983 1140
Kwazulu-Natal 031 569 1800

http://www.isoboard.com


‘n Maklike doen-dit-self-projek!
(Sien ons webwerf vir volledige instruksies.)
Free download pdf