Tuis. 07

(Tuis.) #1
DeurKim Arendse •Foto’sSally Chance
StileringJanelle Enslin

Janelle het onlangs warm oranje
aksente bygevoeg in die wit-en-blou
sitkamer wat sy as “boheems vintage”
bestempel. ’n Ottoman met ’n los blou
oortreksel verskaf kleur en doen diens
as tweede koffietafel. >>
Blou en oranje strooikussings
van Beloved Interiors

’N Slim SKUIF


Nadat Janelle Enslin haar eie huis opgeknap het


het sy ’n nuwe loopbaan ontdek waarin sy haar


kreatiwiteit vrye teuels kan gee.

Free download pdf