Hoewel heelparty mure uitgebreek
is om die ruimte âoperâ te laat
voel is al die loodglasdeure en
-vensters behou. In die eetarea
nou deel van die oopplankombuis
staan ân dennehouttafel wat hulle
in Brittanje gekoop het met
onpaar wit stoele rondom. Janelle
het die kas by ân welsynswinkel
gekoop en geverf met Breakfast
Room Green van Farrow & Ball (ân
Britse handelsmerk).
EetkamerKombuis PortaalSitkamer Gastekamer/
ateljeeadkamerGaste-
toiletNa 1ste vloerIngangBalkonKinderkamer Hoof-
slaapkamerToiletVloerplan
Grondvlak1ste vloerInstap-kas