Oulike plan!
Janelle het die ragfyn wit
gordyne afgerond met swart
pomponstroke.
ân Ronde seegrasmat anker dié deel van Noah se
slaapkamer. Helder kleure staan uit teen die wit
mure en skep ân stylvolle dog speelse ruimte.
Mat en strooikussings van Hertex; die geverfde
houtkis is tweedehands gekoop; swart draad-
hanglamp van Weylandts; klein tafel en stoele
(geverf met Annie Sloan-kleure) van Mistryâs; die
voël-plakkers teen die muur was 'n markvonds