Tuis. 07

(Tuis.) #1
Janelle se werkspasie
in die gastekamer (bo)
bestaan uit eenvoudige
bokkietafels en aan-
steekborde. ’n Dagbed
van Ikea (links) in
Noah se kamer vou
oop in ’n dubbelbed
as gaste oorslaap.
’n Tweedehandse
dennehout-sytafeltjie is
vir die pret geel geverf
met Annie Sloan se
English Yellow; oulike
seshoekige sweefrakke
bied uitstalplek vir
versamelgoed.
Swart-en-wit mat van
MRP home; strooi-
kussings van Zana
Moroccan Warehouse en
Ménagerie; Janelle het
die laslappiekwilt op die
dagbed gemaak

VERSKAFFERS @home 0860 576 576 home.co.za Amatuli 011 440 5065 amatuli.co.za Annie Sloan anniesloansa.co.za Beloved Interiors 072 588 5324
belovedinteriors.co.za Biggie Best 031 765 4686 biggiebestwebshop.co.za Coricraft 031 811 5106 coricraft.co.za CTM 0800 010 810 ctm.co.za
Hertex 031 312 0632 hertex.co.za Italtile 0861 555 109 italtile.co.za Lightco 031 263 0298 lightco.co.za Mavromac & The Gatehouse 031 208 9520
mavromacandthegatehouse.co.za Ménagerie hellopretty.co.za Mistry's 031 507 2870 mistrys.co.za Moroccan Warehouse 021 461 8318
MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Smileys at Home 021 762 2626 smah.co.za St Leger & Viney 031 303 5477 stleger.co.za
Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za Zana zanaproducts.co.za

36 tuis Julie 2017


leserhuis

Free download pdf