Tuis. 07

(Tuis.) #1
Keramiekteëls in die vintage-styl
verskaf ’n tikkie blou – Janelle se
gunstelingkleur.
Vloerteëls van
Italtile; muur-
ligte van Amatuli;
handdoekring van
MRP Home

Die Enslins het die mooiste
Oregondennehoutvloere onder die ou matte
ontdek; hulle het dit laat afskuur en poleer.
Lap op kopstuk en lampkap van St Leger & Viney;
kwilt van Biggie Best; aksentmuur geverf in Pink
Marshmallow van Plascon

Die ruim slaapkamers het Janelle en Bruce laat besluit om kreatiewe
hoekies in die sesjarige Noah se slaapkamer te skep. Hier word sy
kunswerke teen die muur uitgestal.

Laaikas van Ikea
(plaaslik te koop by
nevadafurniture.co.za)


Julie 2017 tuis 35

Free download pdf