Tuis. 07

(Tuis.) #1

Oortreksels op die banke en ottomans maak die lewe
makliker. Die vloere is soliede dennehout wat met ’n
wit olie van ProNature behandel is.


Reghoekige kussings van Weylandts


Die ou kiaat-hortjies
is van Onsite Gallery
in Kaapstad. Nie net
verbloem dit die trap
nie dit verleen ook ’n
bietjie warmte aan die
neutrale palet.

Julie 2017 tuis 39

Free download pdf