Marion span uit in die
ruim sitkamer. âDie huis
met sy kalm atmosfeer
en oop gevoel is vir ons
lieflik.âDie badkamer op die grondvlak is langs die
aantrekkamer. Die mure is afgewerk met Stucco
Italiano-muurpleister.
âIn dié kabinet is daar
wol naalde pêrels en
allerhande klein items
wat jy vir breiwerk kan
gebruikâ sê Andrea.KaggelSitkamerEetareaSlaap-
kamerOordekte
balkon TussenvlakGrondvlak GarageAteljeeKombuisAantrek-kamerN
Slaapkamer BadkamerSlaapkamer Laer vlakSlaapkamerVloerplan
BadkamerJulie 2017 tuis 45