Tuis. 07

(Tuis.) #1

Julie 2017 tuis 53



  • Beplan r u s
    staan en hoe jy van die een area na die
    ander gaan beweeg.

  • As jou rusbank die sitgedeelte van die res
    ǀĂŶĚŝĞǀĞƌƚƌĞŬĂĩĂŬĞŶ͕ŵĂĂŬ͛ŶĚŝĞŶƚĂĨĞů
    daaragter staan sodat die ruimte meer
    “geanker” voel.
    ͻŝĞŐƌŽŽƚƐƚĞĨŽƵƚǁĂƚŵĞŶƐĞďĞŐĂĂŶ
    ǁĂŶŶĞĞƌŚƵůůĞ͛ŶŐƌŽŽƚůĞĞĨĂƌĞĂŚĞƚ͕ŝƐĚĂƚ
    hulle al die meubels teen die muur stoot;
    skep eerder sitareas binne-in die ruimte.


us s
ŵŝĚĚĞůƉƵŶƚǀĂŶĚŝĞŚƵŝƐŝƐ͕ŝƐĚŝƚďŝƩĞƌ
belangrik om die ontwerp in verhouding tot
die res van die huis reg te kry.
ͻĞƉĂĂůǁĂĂƌĚŝĞƐŝƚŐĞĚĞĞůƚĞ͕ŬŽŵďƵŝƐĞŶ
ĞĞƚŐĞĚĞĞůƚĞŐĂĂŶǁĞĞƐ͕ĞŶďĞƐůƵŝƚĚĂŶŽƉ
die posisie van die groter meubels; daarna
ŬĂŶũLJĞůŬĞĚĞĞůƐŽŽƐ͛Ŷ͞ǀĞƌƚƌĞŬ͟ďĞŐŝŶŝŶƌŝŐ͘
ͻ͛Ŷ'ƌŽŽƚŵĂƚŝƐ͛ŶŐŽĞŝĞŵĂŶŝĞƌŽŵĚŝĞ
sit- en eetgedeelte te anker en die area
ƚĞŚĞůƉĚĞĮŶŝĞĞƌ͘

’n Kenner gee raad
Jy hoef nie noodwendig uit te breek om die ideale leefruimte te skep nie sê die
ŝŶƚĞƌŝĞƵƌŽŶƚǁĞƌƉĞƌƌŝŐŝƩĞŝůůƐ͕ǁĂƚĚŝĠƌƵŝŵƚĞŚĞƌŽŶƚǁĞƌƉŚĞƚ͘ĞƉůĂŶŐŽĞĚ
vooraf en hou die volgende in gedagte:

Shelley is mal oor die
stapeldeure en vensters;
nie net laat dit tonne
lig in nie dit omraam
ook bedags die pragtige
see-uitsig en snags die
flikkerende stadsliggies.

Shelley het die eetkamerstoele by
haar ouma geërf; sy het dit laat
verf en herstoffeer. Die tafel was
’n tweedehandse vonds waarvan
sy die pote en raam wit geverf
het; die blad is net so gelos om
’n bietjie warmte te verleen. >>

Die buffet onder
die spieël in die
eetgedeelte lê
Shelley baie na
aan die hart – dis
die kas van ’n ou
platespeler. Sy
het dit geverf
’n verweerde
voorkoms gegee en
opgekikker met nuwe
deurknoppe.
Free download pdf