Tuis. 07

(Tuis.) #1

in styl


BLY VEILIG


Saamgestel deur Kim Arendse • Foto’s ER Lombard Francois Oberholster Gareth Hubbard en verskaf
Stilering Shelly Bergh Marian van Wyk en Amanda van Wyngaardt

58 tuis Julie 2017


diefwering


Die dekoratiewe diefwering
voor die stapeldeur in Carla
en Braam van der Merwe se
huis in Oranjezicht Kaapstad
is pasgemaak en kan oopvou.
Dit pas boonop mooi in by hul
sjarmante wit kleurpalet. Dit
was reeds geïnstalleer toe hulle
in 2011 by die huis intrek;
hulle het besluit om die voor-
koms eenvoudig te hou en wit
laag op laag in verskillende
teksture by te voeg.

Veiligheidsversperrings is nie noodwendig ’n seeroog nie;


trouens dit kan ’n stylvolle toevoeging tot jou dekor wees!


Hier is ons top-keuses vir pasgemaakte oplossings ...

Free download pdf