Tuis. 07

(Tuis.) #1

Dié swierige gietyster-detail is
spesiaal ontwerp deur Classic Metals
vir ’n gastehuis in Randburg. Die
krulwerk is gemaak van 5 mm-plat
staal en in ’n patroon aanmekaar-
gesweis. Die hekke is bedek met
’n tekstuur-akrielverf deur Classic
Metals wat dit ’n verweerde aardse
voorkoms gee. >>
Foto geneem by Lemon Tree Guest House
(011 791 1103 lemontreeselfcatering.co.za)

Free download pdf