Tuis. 07

(Tuis.) #1
Die afwerking
Mure en vloere Stukadoorpleister deur
Crete and Wall Creations (021 556 6595
flooringcapetown.co.za)
ToebehoreITD Zola-stortkop (200 mm)
Amina-wasbak Tivoli-krane en Diplomat-
toilet met Geberit-spoelbak van CTM
(0800 010 810 ctm.co.za)
BeligtingKristalkandelaber van
Progress Lighting (021 945 3636
progresslighting.co.za)
Hout Dwarslêerhout vir rak en vloer van
Reclaimed Woods (021 914 1532
sleeperwood.co.za)
BykomstighedeWasgoedmandjie van
@home (0860 576 576 home.co.za);
spieël van MRP Home (0800 212 535
mrphome.com); wit plantpot van Stodels
Garden Centre (021 852 7400);
handdoekrelings en toiletrol-houer uit die
Butler-reeks deur Continental Bathrooms
(021 557 8888 continentalplumbing.co.za)

Danksy die kleur van die stukadoor-
pleister op die vloer lyk dit nie nat
ná ’n stort nie; die installering het
’n week geneem omdat dit in lae
gedoen moes word. Dis baie maklik
om skoon te maak: daar is nie
voegbry wat geskrop moet word of
moeilike hoekies soos by ’n gewone
stortdeur nie.

DIE VLOER

’n Kas wat eers op die
stoep gestaan het is
badkamer toe geskuif
vir bêreplek.

Totaal: R43 526
Wasbak R799
Wasbak-mengkraan 799
Stort-mengkraan 699
Stort-arm 219
Bottelvormige uitlaatstuk 599
Afsluitkrane 79 x 2
Toilet 3 499
Opspring-wasbakprop 159
Stortroos 699
Stort se wateruitlaat 549
Handdoekreling
toiletrolhouer en haak
vir gastehanddoek 1 700
Bou van muur
(arbeid en materiaal
ingesluit) 2 100
Loodgietwerk
(arbeid en materiaal) 3 780
Hout 9 517
Kandelaber 950
Stukadoorpleisterwerk
(arbeid en materiaal) 17 300

Kry ’n Spindel. Dit span tolkrag pleks van hitte
in om die meeste van die klammigheid wat ná
jou masjien se tolsiklus in jou wasgoed agterbly
in ’n kits te verwyder; jou klere is binne drie
minute so te sê droog! Die Spindel verbruik 100
keer minder elektrisiteit as gewone tuimeldroërs
en is veilig vir alle kledingstowwe – selfs jou
delikate handwas-winterwolgoed.


Pryse begin by R1999.
Skakel 0860 555 135 of besoek
http://www.spindel.co.za vir verskaffers.

Bespaar dié winter


tyd en geld


SPESIALIS-WASGOEDDROËR

Onthou
Nie alle kandelabers is geskik vir
gebruik in ’n badkamer nie. Die
elektriese passtuk moet verseël
wees sodat die klammigheid nie
kortsluitings veroorsaak nie.
Free download pdf