Tuis. 07

(Tuis.) #1
Totale koste: R1720
Verf R1200
Nuwe kwaste 120
(hulle het ook
oues gebruik)
Nuwe beddegoed 400

Die verwery was goed vir die


gesin;ons het musiek geluister


gesing en ons tyd saam waardeer.



  • Marietjie


Toe Ansophí (18) vroeër vanjaar haar kamer in haar ouerhuis
in Somerset-Wes ontruim om meganiese ingenieurswese aan
die Universiteit Stellenbosch te gaan studeer het haar boetie
Gerard (15) gespring om die kamer syne te maak.
Maar dit was nog in Ansophí se styl met ’n mooi fokusmuur
van voëls in ’n boom – darem net te vroulik na Gerard
’n gr. 10-leerder en groot aanhanger van elektronika en
rekenaars se smaak.
Toe die gesin besluit om vir hom ’n nuwe fokusmuur
te verf het Ansophí kom hand bysit. Die
ontwerp? ’n Voorstelling van ’n rekenaar
se moederbord.
Ná ’n bietjie navorsing aanlyn het
Ansophí die skets in Photoshop gemaak
asook ’n 3D-ontwerp sodat almal kon
sien hoe die muur gaan lyk.
Eers is die agtergrond donkergrys
geverf – ’n skakering wat spesiaal vir die
projek gemeng is.
Daarna het Gerard en sy pa Hardy ’n
ingenieur die skets vergroot en op die
muur nagetrek. En toe het almal ma
Marietjie inkluis die lyne ingekleur met
wit en ’n spesiaal gemengde oranje verf
en kwaste van verskillende groottes.
Vele hande was beslis in hul geval
ligte werk – en Gerard is hoog in sy skik
met sy nuwe kamer!


Soek jy nog
inspirerende
verfprojekte stap-
vir-stap-tegnieke
en kennersraad?
Tuis Verf Ditis die
antwoord – dis nou
op die rakke!

R45N$47 50Namibië

oi


Maak
met ’n kwas

selfs die plafon‘Mure vloereLESER VERTEL
my skilderdoek’

h

Gewildetegnieke
Découpagekraakverf &verwering

die grysKies só
vir jou

NAWEEKPROJEKTE
iKreatiewe plannemet deure iFokusmure virkinderkamers iKulkunsies metverf–sienisglo!

SPESIALE UITGAWE 2017fdit


VOOR&NA

(^3) uise
6 009879 964523
17003
R15 000 SEWEN!
DULUX-VERF
Kennersraad
Kleurvolle kopies
So maak jy
Meubels
Leserhuise
Opknappe
Binne & buite
(^3) Opgeknap met verfkombb
Blink plan!
Die tekening
strek tot op die
plafon en die
kantmure en
skep sodoende ’n
3D-effek.
Voor
Ansophí hard aan
die konsentreer.
Ansophí Gerard en pa
Hardy beplan die ontwerp.
Dit het die gesin vier dae
geneem om die projek te
voltooi.
VERSKAFFER MRP Home 0800 21 25 35 mrphome.com

Free download pdf