Tuis. 07

(Tuis.) #1

Ons wys jou hoe om jou eie stylvolle


sement-hanglampe te maak.


Shelly Bergh

doen dit self


DeurShelly Bergh •Foto’sFrancois Oberholster

lig jou lei


LAAT DIE


GEREEDSKAP


  • skêr

  • handwerkmessie

  • boor en 3 mm-boorpunt

  • plastiekhandskoene

  • plastiekemmer

  • ystersaag

  • skroewedraaier

  • hamer

  • skuurpapier


Wat jy nodig het
INKOPIELYS


  • sement

  • sand

  • 2 plastiekbottels (een van
    2 liter; een van 500 ml)

  • elektriese koord (ons het ons
    s’n by hoiploy.com gekry)

  • lampsok

  • klein gloeilamp

  • skroewe

  • kleefwerende kossproei


PROJEKGIDS
Harde werk 1/10
Vaardigheidsvlak 2/10
Tyd nodig 3 uur
plus 48 uur droogtyd
Doen dit self vir ± R145:
sementmengsel R40
lampsok R15 elektriese
koord (2 m) R45/m

70 tuis Julie 2017

Free download pdf