Tuis. 07

(Tuis.) #1

Julie 2017tuis 71


1


5


8


23


7


1 Sny die onderste derde van die tweeliterbottel af. 2 Skroef die
bottels se doppies aan en boor gidsgate daarin.


5 Boor gate net onder die rand van die groter bottel ook deur die
kleiner bottel en draai skroewe in as spasieerders. 6 Maak ’n
sementmengsel aan (twee dele sement tot een deel sand) en voeg
net genoeg water by om ’n deegagtige mengsel te skep.


8 Verwyder die skroewe van die gietvorm en gebruik ’n
handwerkmessie om die buitenste bottel af te haal. Kap van die
sement rondom die binneste bottel se doppie versigtig weg en
saag die doppie net onder die lip af met die ystersaag. Verwyder
nou die binneste bottel. Skuur die sementrand glad.


Stap vir stap ...


6


4


3 Spuit die binnekant van die groot bottel en die buitekant van die
klein bottel met die kossproei. 4 Sit die kleiner bottel binne-in die
groter een en skroef die twee doppies aan mekaar vas.

7 Laat jou gietvorm in die onderkant van die tweeliterbottel rus en
skep die sementmengsel daarin. Skud die vorm om te verseker die
sement sak af tot heel onder. Sodra dit gevul is skud dit weer om
ontslae te raak van enige lugborrels. Laat dit vir 48 uur staan om
droog te word.

INSTALLERING Heg die elektriese draad
aan die lampsok ryg die koord deur die gat
aan die bokant van die lampkap en verbind die
lamp met die kragpunt in jou plafon. NB Laat
doen elektriese werk deur ’n elektrisiën.
Free download pdf