Tuis. 07

(Tuis.) #1

Julie 2017tuis 73


doen dit self


Wat jy nodig het


134


567


2


INKOPIELYS



  • een blad 18 mm-laaghout soos volg gesaag:
    twee 1 500 x 300 mm (sye)
    twee 464 x 300 mm (bodem en bokant)
    een 464 x 100 mm (stut)
    een 1 364 x 464 mm (rugkant)
    drie 650 x 260 mm (rakkesien detail-foto’s)

  • 22 x 44 x 2 400 mm- geskaafde dennehout (rak-rande)

  • een pakkie 6 mm x 40 mm-spaanderbordskroewe

  • verf vernis en/of was


So maak jy...


PROJEKGIDS
Harde werk 5/10
Vaardigheidsvlak 4/10
Tyd nodig 1 tot 2 uur
Maak dit vir minder
as R500: hout en
skroewe R450 (verf
uitgesluit)

GEREEDSKAP


  • koordlose boor en 3 mm-boorpunt

  • figuursaag

  • potlood

  • maatband

  • winkelhaak

  • skraper

  • kwas

  • houtvuller

  • 120-grint-skuurpapier


VERSKAFFERS Cape Boards 021 981 0152 capeboards.co.za Deon de Goede 084 589 5026 [email protected] Tops at Spar Brackenfell 021 982 4326


Detail 7&8Indien jy dit nie by die houthandelaar laat doen
het nie saag die een kort sy van al drie 650 x 260 mm-rakplanke
teen ’n hoek van 45º; saag een rakplank se ander kort sy ook teen
45º maar in die teenoorgestelde rigting as die eerste kort sy. >>

Hout en skroewe
verskaf deur
Cape Boards

1–4 Meet en merk ’n 18 mm-strook (die dikte van die bodemplank) op die twee 1 500 x 300 mm-syplanke 100 mm van die
“onderste” ent af. Boor twee gidsgate tussen die twee lyne en skroef die 464 x 300 mm-bodem hier tussen die twee sye vas;
skroef die 464 x 100 mm-stut onder die bodem vas.


5 Skroef die oorblywende 464 x 300 mm-plank op die ander ent
tussen die sye vas om die bokant van die rak te vorm. 6 Laat sak die
1 364 x 464 mm-plank vir die rugkant in posisie en skroef vas.


Die kort sye van die
boonste rak word albei
teen 45º gesaag
maar in teenoor-
gestelde rigtings.
Free download pdf