Tuis. 07

(Tuis.) #1
45°

45°

(^100300)
300
1500
45°
45°
74 tuis Julie 2017
11
12 13 14
11 Vul al die skroefgate met houtvuller en laat dit goed
droog word. Skuur die hele rak deeglik en verf of vernis dit
in die kleur van jou keuse.
9
9 Laat die rak op sy rugkant lê. Skuif die drie rakke in posisie (sien
skets) en skroef vas. 10 Merk en saag die 22 x 44 mm-plank in
lengtes wat presies oor die voorkante van die rakke pas.
Skroef dan die rande hier vas as afronding.
12–14 Ons het die rak-rande met swartbordverf geverf sodat ons
die naam en oesjaar van die wyn daarop kan skryf en die res van
die rak met Annie Sloan Dark Wax behandel.
doen dit self
10

Free download pdf