Tuis. 07

(Tuis.) #1
Maar vier jaar terug voor hulle met die hulp
van Hannes Stander ’n tuinontwerper en
mede-eienaar van Ecozest hier begin tuinmaak
het was daar net ’n paar bome soos die groot
ou melkhoutboom ’n verwaarloosde grasperk
en sand op die erf.
Peter en Liz wou graag ’n inheemse tuin hê
waar dit sou voel asof hulle in die natuur is al
bly hulle in ’n woonbuurt. Die tuin moes ook by
die kontemporêre argitektuur van die
huis aansluit en so privaat
moontlik wees.

KKnysna isdit inheemse staatmakers wa sss


Dié deel van die tuin
agter die huis met sy
voetpaadjies rivierklippe en
vetplante vorm ’n droë
rivierloop. Dit is geskep as
’n sentrale as wat diepte
aan die tuin verleen en
jou oog deur die ruimte lei.

Free download pdf