Tuis. 08

(Tuis.) #1
WAT WENS JY?
Wishbone Café and Bistro Bar by Alice-laan 11 in
kry jy liplekker kos in ’n stylvolle ruimte. Die kafee
perfek vir ’n vinnige middagete en die bistro bo is
regte plek as jy in die bui is vir ’n dekadente viergang-
d of smul-aandete van confit-eendboud of droog
uderde riboogsteak. Sienwishbonebistro.co.za

PROE DADEL-IK!
Montagu se nuwe reeks dadel-
truffels (R1890 vir ’n 45 g-pak
is 100% rou glutenvry en vega
Kies een van die volgende geure:
Cinnamon Coconut Cranberry en Gi
Besoek montagudriedfruitnuts.co.za.

P


Hoerooierhoemooier


za

-neut

sties.

1 ’N KLASSIEKE KEUSE Neil Ellis Wines se reputasie as
voorste cabernet-produsent is weer eens bevestig toe hul
2014-cabernet sauvignons geloof is in winemag.co.za se
2017 Prescient Cabernet Sauvignon Report. Die terreinspesifieke
Neil Ellis Jonkershoek Cabernet Sauvignon 2014 (vanaf R350
neilellis.com) is bekend vir sy klassieke struktuur en komplekse
aromas met geurtitsels van sederhout en ment.

2 DIE HELE BOKSEMDAIS Holden Manz-wynlandgoed se
Visionaire 2013 (R140 holdenmanz.com) is ’n versnit in die
Bordeaux-styl waarin cabernet sauvignon en merlot die botoon voer
terwyl cabernet franc malbec en petit verdot en ’n goeie skeut
shiraz die geurprofiel afrond. Verwag die aroma van swartbessies en
sigare met ’n elegante nasmaak.

3


Fyngesny


Humble & Mash-
verstelbare mandolien-
snyer R199
yuppiechef.com

BydieW
Sandton
onderis
net dier
maaltyd
verou

3 HYSDIE VLAG!Uitkyk-wynlandgoedse Carlonet
2013 (R 13 5vinoteque.co.za)is ’n cabernet
sauvignon met droëvrugte- bessie- en speserygeure
en ’n vanielje-eik ondertoon. Perfek saam met steak
beesstert enpasta. Sien meer byuitkyk.co.za.

Kop in een mus


Bottelproppe R24945
(stel van 2) pylones.co.za
Free download pdf