Tuis. 08

(Tuis.) #1
In die hoofslaapkamer is
die palet hoofsaaklik wit
wat ’n rustige gevoel skep.
Die gehekelde deken is die
handewerk van ’n vriendin
Hazel Beacom. “Sy was soos
’n ouma vir my in Kanada”
vertel Carla. “Sy is nou 90 en
die deken het net te swaar
geword vir haar.”

Ons huis sê presies


wie en wat ons is


maar ons dekor


sal altyd ’n “work in


progress” wees. ’n Mens


moet nooit ophou


droom nie. – Carla

Free download pdf