Tuis. 08

(Tuis.) #1
[SITKAMER]
In die sitkamer heers daar ’n
koel en ontspanne eilandgevoel
met ’n boheemse kinkel. Die
hoofkleur is wit met kobaltblou
(Plascon Essentials se Moody
Blue) en geel aksente. Die
handgekerfde deur uit Indië het
Ferdi by ’n tweedehandswinkel
raakgeloop. >>

Augustus 2017 tuis 33


Geraamde landkaarte wat uit die plafon


hang skei die sitgedeelte van die slaap-area.

Free download pdf