Tuis. 08

(Tuis.) #1
[BADKAMER]
Aan die struktuur van die pakhuis het Ferdi nie verander nie. “Ek het van die locker
room-gevoel gehou en dit net so gelos” sê hy. Die sauna ekstra toilet en storte wat hier
was toe daar ’n gimnasium op die vloer was is omskep in stoorkamers.

34 tuis Augustus 2017


In ’n ateljeewoning leef ’n mens in die hele ruimte


en jy sien en geniet al jou besittings die heeltyd.


Ek leef groter hier. – Ferdi

Free download pdf