Tuis. 08

(Tuis.) #1
Weelde-wenk
Gordyne wat in oordaad tot op die
vloer hang skep ’n luukse voorkoms.
Onthou dis nie die duurste lap wat die
mooiste lyk nie maar die volume.

Weelde-wenk
Kristalkandelabers soos hier in die
hoofslaapkamer gee onmiddellik ’n
gevoel van lewe en luuksheid.

Weelde-wenk
Plakpapier en
muurpanele met
ƌŽŽƐŵŽƟĞǁĞŝƐ͛Ŷ
maklike manier om
drama te skep. Selfs
net een paneel teen
’n fokusmuur
vang die oog.

Slaapkamermeubels van
Velvet Home and Living

Die treffende vloerteëls
in die gang is in die
gastetoilet herhaal.


Vloer ontwerp deur Xperiencemakers
en gelê deur Quadrata Cape

Free download pdf