Tuis. 08

(Tuis.) #1

Die agterstoep is sowat 5 meter diep en
strek oor sowat 40 meter in ’n U-vorm om
die huis. Met Franchette se troue het die
Groenewalds 160 gaste hier onthaal. So te
sê al die vertrekke loop op die stoep uit.

Free download pdf