Opsie 9
Cemcrete
Cemcrete is ân dekoratiewe sement-bolaag wat bo-
op ân soliede betonbasis aangewend word en is
beskikbaar in ân groot verskeidenheid natuurlike
kleure. Die wit Cemcrete-vloere in dié huis op
Chintsa in die Oos-Kaap (regs) is die perfekte basis
vir die kleurvolle dekor.
Natuurlike vlekke sal tydens installering voorkom
en fyn krakies is nie buitengewoon nie. âDit versterk
die aardse gevoel van die sementâ sê Nadine
Prinsloo bemarkingsbestuurder by Cemcrete.
InstalleringDie oppervlak moet voorberei word met
Cemcrete se Concrete Floor Primer as onderlaag;
dit het 24 uur droogtyd nodig.
Sodra die onderlaag droog is word die bolaag
genaamd CreteCote met ân stywe spons in ân dun
laag aangewend en met ân troffel gladgestryk. Elke
laag is hoogstens 08 mm dik en die proses word
herhaal tot die vloer die gewenste voorkoms het. Ter
afronding word ân verseëlaar van goeie gehalte
aangewend om die kleur te verbeter en lewensduur
te verleng.
KosteSowat R420/m^2
[]
KAN OOR TEÃLS
AANGEWEND WORD
Wat teëls betref ...
âCemcrete kan oor teëls aangewend
word mits die nodige voorbereiding
gedoen is om hegting met die teëls
te versekerâ verduidelik Nadine.
âGeglasuurde teëls moet geskuur
word om die glasuurlaag te
verwyder. Moenie klei- en
leiklipteëls met Cemcrete bedek
nie. Die eerste en beste opsie is om
die teëls uit te kap en ân vars
afvlaklaag te gooi.â
Hetjygeweet?
Maak seker die onderlaag is droog
voor jy ân dekoratiewe sementlaag
soos Cemcrete aanwend; kenners
gebruik ân digitale vogmeter maar
ân glas sal ook werk sê Cobus
Dippenaar besturende direkteur by
MaxiCoatings. âLaat dit oornag
onderstebo op die vloer staan. As
daar die volgende oggend nie
kondensasie in die glas is nie is
die vloer droog.â
Sementafwerkings op wasbakkaste
vloere of mure is ook gewild. Cemcrete
^ÄÆŶÆÄÆÄÍ´ÍŶϯŵŵͲÆůÄÅÆÆÄÆůÄÄÅÍ´ÇÄÆŬ
ÅŽÄÄÅŶÄÄÄŬÄŵÄÆÆÄŶÅÄÄÍŶÅůÄÄÄÄÍ
suÄÄÄͲÄÅÆÅÄÄĨÇÄÆŬÅŶÅ. Nadat dit met
Cemcrete se SiliconSeal verseël is bons
ÇÄÆÄÆůÄÆ©ÄÆůÅŬÇÄŶÄÅÄŽÆÆÄÆÇůÄŬÄĨÍÄÅÆ
ÄƵÆÄÅÄÆÄÆĨÄŬÆÄÄůÆÄÆŶÄÆÄĨÇÅÆÆÄģůÆÅŶ
ÍŶÄÄÄŬÄŵÄÆÍŽŽŬÆÄÄŶÆÆŽÆÆŵƵÆÄÍ
VERSKAFFERS Cemcrete011 474 2415 cemcrete.co.zaCopper Bath021 448 2884 copperbath.co.zaCoprox 011 579 4300 coprox.com Duram 021 555 3090
duram.co.zaFlooring Guru021 202 2199 flooringguru.co.zaLafargelafarge.co.zaMynhardt Steyn Construction 083 277 8849 MaxiCoatings 071Â 259 6683
maxicoatings.comPaintsmiths021 447 0217/4 paintsmiths.co.zaPavini011 462 4233 pavini.co.zaPlascon 0860 20 40 60 plascon.co.za Sabre Paints
021 931 7231 sabre.co.zaStucco Italiano021 982 0006 stuccoitaliano.co.zaTal Screedmaster011 206 9700 tal.co.za Technical Finishes 011 822 7242
technicalfinishes.comTiletoria011 462 4640 tiletoria.co.zaTile and Floor Care011 822 6901 tfc.co.zaVan der Schyff Trust 083 376 0474
Opsie 10
Coprox
Coprox Waterproof Dualcoat is ân
sementagtige bolaag wat ook waterdig is.
Dit word oor ân bestaande afvlaklaag
aangewend met ân troffel in ân baie dun
pleisterlaag. Jy kan ook ân kwas vir
aanwending op mure gebruik wat ân
tekstuurryke effek sal gee.
Installering Wanneer Waterproof Dualcoat
oor ân nuwe afvlaklaag aangewend word
maak seker dat die afvlaklaag behoorlik
verhard het en heeltemal droog is (wag
21â28 dae). Gee die Dualcoat 48 uur kans
om droog te word en wend dan twee lae
Coprox Wall and Floor Clear Sealer aan.
Wag 24 uur tot die vloer droog is voor jy
daarop loop of meubels daarop neersit.
KosteSowat R135/m^2 (vir ân laag van
ongeveer 5 mm)
Jy kan dit self doen!Coprox Waterproof
Dualcoat word in 25 kg-sakke verkoop met
stap-vir-stap-aanwysings op die
[ ] verpakking.
KAN OOR KLEITEÃLS
AANGEWEND WORD
68 tuis Augustus 2017
dekor