Tuis. 08

(Tuis.) #1

74 tuis Augustus 2017


4


3 Skroef die twee 500 x
440 mm-sykante van die
buitenste raam van binne af
aan die kaskante vas. Sit die
kas onderstebo op die
oorblywende 1 240 x 440 mm-
plank neer en skroef dit ook van
binne af vas – dit vorm die
boonste blad van die buffetkas.

4 Skroef die skarniere aan die deure vas met die 6 mm x 16 mm-skroewe en gebruik dan ’n 3 mm-spasieerder om die
deure in posisie te hou voor jy dit aan die kas se binneraam vasskroef. Meet en merk 60 mm van die bo- en sykant van
elke deur af en boor ’n gat met die 24 mm-plaatboor – dié holte vir jou vinger het dieselfde funksie as ’n handvatsel.
Besluit hoe hoog jy die rak in elke kasdeel wil hê en kap die rakspykers waarop hulle gaan rus in. Skuur die hele kas
deeglik met die 120-grint-skuurpapier en verf of vernis die hout in die afwerking van jou keuse.

2


Hout en skroewe verskaf
deur Cape Boards

VERSKAFFERS EN KONTAKTE Cape Boards 021 981 0152 capeboards.co.za Deon de Goede 084 589 5026 [email protected]
Jakaranda Hardware 021 981 0802 MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Ressource Décor 083 635 9192

Kyk uit vir
interessante pote
by markte en
ysterwarewinkels.

Ons het die buitekant wit
geverf met Sabre Paints
ƐĞ^ĂƟŶ'ůŽǁEŽŶͲĚƌŝƉ
Enamel van Jakaranda
Hardware.

Bokant

Rugkant

2 Laat die kas plat lê met die agterkant na bo. Skroef die 500 x 1 200 mm-rugkant vas – dit hou die kas
haaks en stewig. Meet en merk waar die vier pote op die hoeke van die 1 240 x 440 mm-bodem van die
buitenste raam moet kom; boor gidsgate en heg die pote met 6 mm x 50 mm-skroewe. Maak die kas
onderstebo staan en skroef die bodem in posisie vas met sy agterste rand gelyk met die rugkant.

3


doen dit self

Free download pdf