Tuis. 08

(Tuis.) #1

raad


Saamgestel deur
Kim Arendse

Wil jy weet hoe om hout af te wit


of te voorkom dat jou matte jou


allergieë vererger? Of wil jy ontslae


raak van lastige termiete? Vra net



  • ons kry die antwoorde.


Vra die


kenners


Die

Tuis

-redaksie probeer alle vrae beantwoord maar kan nie op elkeen persoonlik reageer nie.

Tuis

behou die reg om vrae te redigeer.

Matte en allergieë
Amanda Cupido van Milnerton Kaapstad skryf Ek en my man sukkel albei
met allergieë en ons het pas ’n huis gekoop met matte in al die slaapkamers.
Die matte is relatief nuut en nog in ’n goeie toestand; ons wil dus nie summier
alles uitruk nie. Ons het nog nooit ’n huis met matte gehad nie en is bang dit sal
ons allergieë vererger. Hoe voorkom ons dit?

Johan Humphries van Sebo
Carpet Care Systems antwoord As jy
aan allergieë ly en matte in jou huis
het het jy ’n stofsuier met ’n
vibrerende borselstuk en goeie
filterstelsel nodig wat alle stofdeeltjies
en dierehare kan verwyder. Ek beveel
die Sebo Automatic X4 (Anti Allergy;
R8 000) aan; Sebo doen gratis
tuisdemonstrasies landwyd.
KONTAK 0861 114 250 sebo.co.za

Jh H
Free download pdf