Tuis. 08

(Tuis.) #1

Kyk net hoe oulik!


Binneofbuitediéharige


kindersgeniethullegateuit!


Sonderskaamte
Dis nou ’n lekker lê dié ...


  • Fransisca Delport Van Zylsrus Noord-Kaap


S
D





Indiebekgekyk!


Sky hou van nuwe vriende maak. –Kaitlyn
Cummings Boesmansriviermond


Waginspanning
Dexter Katinka en Figaro wag geduldig vir Mamma om huis
toe te kom. –Marinda van Aswegen Somerset-Wes

Ooswestuisbes
Luna die Franse bulhond en Zara die Dalmasiër is
opperste huishenne. –Nicola Sfetsios Johannesburg

y


Bederf jouself met ’n pasgemaakte hangertjie
van jou vierpootkind se silhoeët (vanaf R325
ebonymoon.co.za). Jy kan ’n foto verskaf of
kies uit ’n wye verskeidenheid silhoeëtte; alle
hangertjies is van van sterlingsilwer en met die
hand gesny. Te mooi!

Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)

Diere-


maniere


raad

Free download pdf