Tuis. 12

(Tuis.) #1

Water het ons kosbaarste hulpbron geword.


Met die regte tenk in jou tuin kan jy op reëndae


voorsor ye.y


Deur Maryke Roberts • Foto’s Francois Oberholster Gillian Eva en
Suné Esterhuizen

Hoewel ’n skerm van latte ’n
bekostigbare manier is om ’n
watertenk te verbloem is ons
kenners dit eens: In ’n land met
’n waterkrisis behoort ’n watertenk
’n statussimbool te wees en nie
weggesteek te word nie.

AS DIT REËN


MOET jy skep!

Free download pdf